1 / 10 Next Page
Information
Show Menu
1 / 10 Next Page
Page Background

Page 1

The Islamic Bulletin

Purpose Of Life In Afrikaans

D

ie

D

oel

van

die

L

ewe

en om die werklike doel van ons lewens te versta-

an. Ongelukkig, as jy die meeste mense die vraag

vra – “Wat is die doel van ons lewe?” wat so ‘n

fundamentele en belangrike vraag is, sal hulle jou

nie vertel wat hulle deur waarneming of analitiese

redenasie gesluit het nie. In die meeste gevalle,

sal hulle beslis jou vertel wat iemand anders gesê

het... Of hulle sal jou vertel wat algemeen vermoed

word deur ander. Wat my pa gesê het is die doel

van die lewe, wat die minister van my kerk gesê het

is die doel van die lewe, wat my onderwyser in die

skool gesê het, wat my vriend gesê het.

As ek enigiemand vra oor die doel van eet,

“Hoekom eet ons?” Die meeste mense sal ant-

woord in een woord of ‘n ander, “Dit is vir voeding!”

Omdat voeding lewe onderhou... As ek enigiemand

vra waarom hulle werk? Hulle sal sê dit is nodig

om hulself te ondersteun en om die behoeftes van

hul familie te voorsien. As ek vra hoekom slaap

hulle , hoekom was hulle, hoekom trek hulle aan,

ensovoorts, hulle sal antwoord - “Dit is ‘n algemene

noodsaaklikheid vir alle mense.” Ons kan hierdie

lyn van vrae volg met ‘n honderd vrae en dieselfde

of soortgelyke antwoorde van enigiemand ontvang.

In enige taal, in enige plek in die wêreld, eenvoud-

ig! “Hoekom is dit dat wanneer ons die vraag vra:

“Wat is die doel van die lewe?” dat ons so baie

verskillende antwoorde kry? Dit is omdat mense

verward is, hulle weet nie regtig nie. Hulle struikel

in die donker. En eerder as om te sê, “Ek weet nie,”

bied hulle net ‘n antwoord aan wat hulle gepro-

grammeer is om te beantwoord.

Kom ons dink hieroor. Is ons doel in hierdie wêreld

net om te eet, slaap, aantetrek, werk, wesenlike

dinge aan te skaf en onsself te geniet? Is dit ons

doel? Hoekom is ons gebore? Wat is die doel van

ons bestaan en wat is die wysheid agter die skep-

ping van die mens en die geweldige heelal? Dink

oor daardie vraag!

Sommige mense argumenteer dat daar geen

bewys is van enige goddelike oorsprong, dat daar

geen bewyse is dat daar ‘n God is, dat daar geen

bewyse is dat die heelal se ontstaan kom deur

middel van enige goddelike doel. Daar is mense

wat hierdie manier glo - en hulle sê dat dalk hierdie

wêreld het deur kans gekom het. ‘n ”Big bang” en

hierdie wonderlike groot wêreld met al sy orkestra-

sie net saam gekom het. En hulle argumenteer dat

die lewe nie enige definitiewe doel het nie en dat

daar geen bewys is deur middel van logika of die

wetenskap dat daar ‘n God is, of die doel of enige

goddelike rede agter hierdie wêreld.

Hier wil ek graag ‘n paar verse noem wat uit

die Quran is en wat hierdie onderwerp aanspreek.

“Voorwaar! In die skepping van die hemel en

die aarde en in die wisseling van dag en nag,

Ek is baie geëerd om hierdie geleentheid

te gebruik om U hier te aanspreek. En ek wil net

sê dat hierdie nie ‘n lesing is nie... Ek dink nie dat

ek voorberei is om ‘n lesing te gee nie. Maar dit

is soort van... advies aan myself. Want ek sien

myself in een van daardie stoele voor my sit. Net

‘n paar dae gelede, ‘n paar jare gelede, net ‘n kort

rukkie gelede – het ek gesit waar U nou sit, wat

ook al U nasionaliteit – dit maak nie saak nie. ‘n

Mens wat nie bewus was van Islam nie. En op

daardie tyd, was ek iemand wat nie regtig versta-

an het nie...wat is die doel van die lewe!

So op daardie noot, sal ek U versoek om

te dink oor wat ek vir jou sê net soos inligting en

soos advies - nie ‘n lesing nie. Die inligting wat ek

graag met jou wil deel kan ‘n bietjie uitgebreide

lyk. Wanneer jy die kapasiteit van die menslike

brein oorweeg en hoeveel inligting dit kan stoor en

ontsyfer – dan sal die paar bladsye van inligting

vandag,seker nie dit oorlaai nie.

Dit is my verantwoordelikheid om die

onderwerpe van ons bespreking vandag te

aanspreek – wat is die doel van ons lewe? En

ook die vrag te vra – “Wat weet jy van Islam?” Ek

bedoel – wat weet jy rêrig van Islam? Nie wat jy

gehoor het oor Islam nie; Nie wat jy gesien het as

optrede van sommige Moslems nie, maar – wat

weet jy regtig van Islam?

Ek is geëerd om hierdie geleentheid te hê

en ek wil graag begin deur te sê dat julle almal ‘n

gelyke verantwoordelikheid het... en dat die ver-

antwoordelikheid is om te lees of luister - met ‘n

oop hart en ‘n oop gedagte.

In ‘n wêreld gevul met vooroordeel en

kultuurlike kondisionering is dit baie moeilik vir

mense om ‘n oomblik te neem om daar oor te

dink. Om objektief te dink oor die lewe, om te

probeer om by die waarheid te kom oor die wêreld