Previous Page  10 / 10
Information
Show Menu
Previous Page 10 / 10
Page Background

Page 10

The Islamic Bulletin

Purpose Of Life In Afrikaans

Kyk ook die volgende video:

http://www.islamicbulletin.org/purpose/shahada/sh_afrikaans.mp4

Mag Allah ons seën . Mag Allah ons lei. Ek sou

graag wou dankie sê aan al die nie-Moslem lesers

van hierdie publikasie --- Wees baie eerlik met

jouself. Dink oor wat jy gelees het. Neem hierdie

inligting saam met jou en absorbeer dit. Sit met ‘n

Moslem persoon en laat hulle ‘n bietjie verder aan

U verduidelik die skoonheid van Islam. Neem die

volgende stap!

Wanneer jy gereed is om Islam te aanvaar

en ‘n Moslem te word, was jouself voor dat jy ‘n

Moslem word. Aanvaar Islam. Weet alls oor Islam.

Beoefen Islam. En geniet die skatte wat Allah tev-

ergeefs aan julle gee want die geloof is nie iets wat

jy kan neem as vanselfsprekend. As jy nie dit in die

praktyk sit nie sal jy dit verloor soos ‘n geur. Mag

Allah ons lei. Mag Allah ons help. En ek waardeer

die eer om met julle te kan praat deur middel van

hierdie publikasie.ُ

السَلاَمُ عَلَيْكُمْ وَرَحْمَةُ اللهِ وَبَرَكَاتُه

Assalamu Alaikum wa rahmatullahi wa barakatuh

[Arabies vir “ Vrede vir julle en so kan die genade

van Allah en Sy seëninge.”]

As jy graag meer inligting oor Moslem wil hê

of meer inligting oor die Islam, e-pos ons asseblief

by

info@islamicbulletin.org

of besoek ons by

www.islamicbulletin.org http://www.islamicbulletin.org/purpose/afrikaans/flipping/index.htm

l

http://www.islamicbulletin.org/purpose/afrikaans/purpose.html http://www.islamicbulletin.org/services/new_muslims/carla_afrikaans.html